top of page
Die blog


Ek is nie so 'sterk' vandag nie
Het jy al daardie overwhelming gevoel gehad dat jy eintlik nie weet wat om met al jou emosies te doen nie? Wel, ek is nou hier. Sit en...
May 26, 2023


Kweek ons 'n generasie van swakkelinge en narsiste?
'n Post titel wat seker 'n paar mammas hewig sal ontstel. Maar ek vra die vraag, want wat ás ons besig is om dit te doen en wie dra die...
May 23, 2023


(On)Gelukkige Moedersdag!
WAT 'n Moedersdag. Ek het gedink dit begin goed toe my tienerseun vir my koffie in die bed bring. Ek moes reeds gisteraand hoor hoe 'n...
May 14, 2023


Loadshedding en die crazy lewe - my redding.
Jip. You heard me right. Ek is dankbaar vir loadshedding. En ek is ook dankbaar vir alles anders wat meer beplanning en aandag verg....
May 9, 2023


Die simpel dinge wat mense sê
So uiteindelik, die post van al die simpel en inappropriate goed wat mense gesê het na Jody se dood. Ek het so bietjie gesels met ander...
May 2, 2023


Dromdag: Altus, chill jou guava!
Altus, chill jou guava. Seriously . Weereens is dit ‘n gejaag voor loadshedding wat 20h00 plaasvind. Ek mis die ekstra hulp wat ek so...
Apr 26, 2023


The dreaded Facebook relationship status update: Widowed.*
Weduwee / Widow - wat 'n horrible woord. Dit val nie eens lekker op die tong nie. Wewenaar selfs erger. Nou nie juis iets wat ek ooit...
Apr 14, 2023


Ons laaste, beste braai
'n Bietjie meer as 'n jaar terug was ons besig om die huis wat ons 2 jaar vantevore gekoop het, verder reg te ruk. Uiteindelik het ons...
Apr 13, 2023
bottom of page


