top of page
Die blog


Vir die self-gediagnoseerde onromantiese mans daar buite
Voor iemand nou dadelik wonder of hierdie blog post oor een spesifieke man geskryf is: Nee. Wel… nie nét oor een nie. Kom ons sê eerder dis geïnspireer deur ’n hele, baie herkenbare kategorie mans wat “ek is nie romanties nie” gebruik asof dit ’n mediese diagnose is en nie ’n keuse nie. Jy ken seker een. Ek ook. Jy is dalk een. Hierdie tipe duik so gereeld in verhoudings op dat hy amper sy eie persoonlikheidstoets verdien. En dalk is dit juis hoekom ons bietjie daaroor moet g
Mar 26


Ek het gewag vir die regte tyd vir die blog post ...
Ek het so rukkie terug 'n stukkie gekry van ’n goeie vriendin via Whatsapp. Nie ’n resep nie. Nie ’n funny video nie. Net ietsie geskryf deur iemand anonymous wat, persoonlik vir my, hoogs treffend was. Dit het gegaan oor Isaiah 45:3. Ek het dit ’n paar keer oor gelees en toe ’n blog post begin omdat ek so geïnspireerd was. Maar ek het gevoel die tyd was nog nie reg om die 'publish' knoppie te druk nie. Dit het toe so rukkie hier geleef in my drafts . Maar vanaand laat ek ho
Mar 17


Scones vir Aandete
My plan vir vanaand was set in stone . Stir fry. Vars gemmer. Kool wat so lekker kraak wanneer jy dit sny. Spinasie wat vinnig in die pan inmekaar sak. Daai tipe kos wat jou laat voel jy is ’n redelike georganiseerde mens. Maar die lewe (en kinders), het soms ander planne. De Wet (my tiener) het al die hele naweek om my gehang met een groot missie: “Ma, ons moet scones bak. Ons het dit by verbruikerstudie gemaak.” Nou kyk. Ek is mal oor baie dinge. Maar om saam met ’n tiener
Mar 9


Boelies en oorleef: My eerlike brief aan tieners (en my oudste seun)
Liewe Jy – aan die anderkant van die skerm, Of dalk, liewe kind van my hart, of dalk liewe ek, een-en-twintig jaar terug. Ek weet nie...
Aug 3, 2025


Soms is die Wind die Antwoord
’n Onverwagse (vinnige) blog post op 'n Saterdagaand... Vandag het ek nie my gewone Saterdagmiddag-wyntjie op die stoep geniet nie. Die...
Jul 5, 2025


Mascara, memories en mense wat verdwyn het
Jou man is dood. Jy kan dit nie glo nie. Niemand kan dit glo nie. Almal is geskok en almal wil jou bystaan. En hulle doen. Van hulle wil...
Jun 27, 2025


Bakhand ná die begrafnis
Ah, die dood. Die een ding wat ons almal nog altyd verbind en verdeeld hou. As iemand sterf, dink 'n mens aan die pragtige begrafnis, die...
Nov 9, 2024


My (Alles behalwe Vanilla) Pa ...
Ons almal weet ons gaan most likely ons ouers outlive . Dis hoe die natuur werk. Ons almal weet as iemand wat ons ken siek is, en heel...
Jun 2, 2024


Ons trouvideo
My liewe vriende, ons trouvideo, geneem deur Motion Memory . Dankie aan Christelle en Gerhard vir hulle puik werk! Ons dag was perfek...
Mar 15, 2024


'Rebirth'
Ek het lank terug ge-post. Dit was so bietjie van 'n deurmekaar tyd met die einde van die jaar wat approach met die kinders se goete en...
Feb 15, 2024


'Pappa kom nie terug nie'
Die dag toe LiG Tydskrif vir my vra of ek my storie wil vertel op hulle nuwe YouTube kanaal saam met Media24 ( God se Krag in my Krisis...
Nov 21, 2023


Layers van die lewe
Toe die Saterdag-oggendsonnetjie my bitter vroeg wakker maak deur my gordynlose nuwe slaapkamervenster, het ek gou huis skoongemaak en al...
Oct 11, 2023


"Ook nie lank gehuil oor Jody nie"
En hierdie was die eerste comment na ek 'n plasing op Facebook gesit het van hoe opgewonde ek is dat Stephan terug in Suid-Afrika gaan...
Oct 1, 2023


En só maklik slip die lewe onder mens uit
Ons het wéér getrek. Maar ek is baie bly oor hierdie keuse vir ons as gesin. Ek sal fotos binnekort deel. Met 'n trekkery kom 'n...
Sep 29, 2023


Happy Anniversary, Jody.
Op 6 September sou ons 15 jaar getroud gewees het. Wat die 6de September spesiaal maak is dat my skoonouers ook op daardie datum getrou...
Sep 12, 2023


Liewe meisiekind ...
Soos mens tussen die ou fotos uit die kinderdae deurwerk met sy vibacrete mure, blommetjie kombuismuurpapier, rooi zombie pupille,...
Aug 24, 2023


Wat ék gedoen het om te 'cope'
Jip. Dis ek, besig om hondebolle op te tel in 'n vervalle jaart wat obviously way te groot is vir een vrou om te onderhou. Maar ek was...
Jul 16, 2023


Vadersdag
Daar was deur baie mense vir my gesê die "eerstes" is altyd moeilik. Die eerste Kersfees, die eerste Moedersdag, die eerste verjaarsdag...
Jun 17, 2023


En só verloor ek ons huis ...
Ek sit aan die anderkant van die boardroom tafel en ek het gedink ek gaan 'n huiskontrak kom teken, maar dit was toe ongelukkig nie die...
Jun 11, 2023


Uitgevang! Ek op 'n dating app ...
Vir die van julle wat nie weet nie, Koer is 'n Afrikaanse dating app . Baie oulik ontwerp en mooi deurdink (dink ek). Maar ek kan ook nie...
Jun 5, 2023
bottom of page


