top of page

Ons trouvideo

Updated: Jun 3

My liewe vriende, ons trouvideo, geneem deur Motion Memory. Dankie aan Christelle en Gerhard vir hulle puik werk! Ons dag was perfek vasgevang!



Kliek hier om die troufotos te kyk:





Scroll na onder vir die fotos :)


Verskaffers:

Troukiekies & Video: Motion Memory

Trou Stationery: Ekke ;)

Trourok: Weddings by Design (Lucy by Enzoani)

Bruid & Blommemeisie Makeup: Marni Bezuidenhout

Stooimeisie makeup & Bruid Hare: Philine Strauss

Bruid Naels: Olandi Woudberg, Nails by Olandi, Estetica Paarl

Bruidegom het aangetrek by: Sauvignon Country Lodge, Wellington

Bruid het aangetrek: By ons huis

Preek: Lizle Smit

Reception venue: Cole, The Eatery


Kommentarer


© 2025 MK Creative

bottom of page