top of page
Die blog


Biltong, Broccoli & Letting Go
My oudste seun het besluit hy is nou ’n vegetarian. Sommer net so. En natuurlik is dit sý besluit. Sy lyf, sy kos, sy redes. Ek het eintlik glad nie ’n probleem daarmee nie. Daar is lekker vegetariese kos in die wêreld en ek is heeltemal capable om ’n maaltyd sonder ’n stuk vleis op die bord te maak. Die probleem is net… Wanneer een persoon in ’n huis besluit hy eet nie meer vleis nie, bly dit nie noodwendig net één persoon se besluit nie. Want toe begin Reuven ook al hoe min
Aug 31


Soms is die Wind die Antwoord
’n Onverwagse (vinnige) blog post op 'n Saterdagaand... Vandag het ek nie my gewone Saterdagmiddag-wyntjie op die stoep geniet nie. Die...
Jul 5, 2025


Die Groot Leuen van "Nie Genoeg Nie"
Ons word grootgemaak met ’n gevoel van tekort. Nie genoeg tyd nie. Nie genoeg geld nie. "Dink jy geld groei op my rug?" Of meer modern:...
Jun 3, 2025


Wat ék gedoen het om te 'cope'
Jip. Dis ek, besig om hondebolle op te tel in 'n vervalle jaart wat obviously way te groot is vir een vrou om te onderhou. Maar ek was...
Jul 16, 2023


En só verloor ek ons huis ...
Ek sit aan die anderkant van die boardroom tafel en ek het gedink ek gaan 'n huiskontrak kom teken, maar dit was toe ongelukkig nie die...
Jun 11, 2023


(On)Gelukkige Moedersdag!
WAT 'n Moedersdag. Ek het gedink dit begin goed toe my tienerseun vir my koffie in die bed bring. Ek moes reeds gisteraand hoor hoe 'n...
May 14, 2023
bottom of page


