top of page

Profile

Join date: Mar 22, 2023

Posts (35)

Aug 31, 20265 min
Biltong, Broccoli & Letting Go
My oudste seun het besluit hy is nou ’n vegetarian. Sommer net so. En natuurlik is dit sý besluit. Sy lyf, sy kos, sy redes. Ek het eintlik glad nie ’n probleem daarmee nie. Daar is lekker vegetariese kos in die wêreld en ek is heeltemal capable om ’n maaltyd sonder ’n stuk vleis op die bord te maak. Die probleem is net… Wanneer een persoon in ’n huis besluit hy eet nie meer vleis nie, bly dit nie noodwendig net één persoon se besluit nie. Want toe begin Reuven ook al hoe minder belangstel in...

32
0
1
Jul 17, 20267 min
Steke, stories en Skoonma wat sê jy’s vet
My vriendin Rentia het nou die dag iets gesê wat my laat dink het. Nou kyk, Rentia is daai tipe vriendin wat my gereeld hier ’n wyntjie kom drink met stories waar ’n jy nie weet of jy eerste moet lag, bid, of nog ’n glas wyn skink nie. Sy het daai talent om vir jou iets te vertel wat tegelykertyd absurd én heeltemal geloofwaardig is. So toe sê sy vir my: “Ek verstaan net nie hoekom party skoonma’s hulle seuns met sulke dedication grootmaak vir die grootmenslewe, net om later op te tree asof...

12
0
Apr 12, 20266 min
’n Reënboogbelofte
(Scroll na heel onder as jy eerder die audio clip wil luister!) Ek het nog nooit rêrig hieroor geskryf nie. Nie oor hoe ek daardie dag half senuweeagtig, half hoopvol die offer op die huis in Malmesbury geteken het nie. Nie oor hoe groot dit gevoel het nie. Nie oor hoe mens party keer iets teken met ’n pen in jou hand en ’n knop in jou keel, omdat jy nie heeltemal seker is of jy besig is om iets dapper te doen of iets simpel nie. Ek het net geweet: Hierdie is groot. Hierdie is nie net...

147
0
5

Madre Kohn

Admin
More actions

© 2025 MK Creative

bottom of page