top of page
Tuiste


Vir die self-gediagnoseerde onromantiese mans daar buite
Voor iemand nou dadelik wonder of hierdie blog post oor een spesifieke man geskryf is: Nee. Wel… nie nét oor een nie. Kom ons sê eerder dis geïnspireer deur ’n hele, baie herkenbare kategorie mans wat “ek is nie romanties nie” gebruik asof dit ’n mediese diagnose is en nie ’n keuse nie. Jy ken seker een. Ek ook. Jy is dalk een. Hierdie tipe duik so gereeld in verhoudings op dat hy amper sy eie persoonlikheidstoets verdien. En dalk is dit juis hoekom ons bietjie daaroor moet g

Madre Kohn
Mar 266 min read


Ek het gewag vir die regte tyd vir die blog post ...
Ek het so rukkie terug 'n stukkie gekry van ’n goeie vriendin via Whatsapp. Nie ’n resep nie. Nie ’n funny video nie. Net ietsie geskryf deur iemand anonymous wat, persoonlik vir my, hoogs treffend was. Dit het gegaan oor Isaiah 45:3. Ek het dit ’n paar keer oor gelees en toe ’n blog post begin omdat ek so geïnspireerd was. Maar ek het gevoel die tyd was nog nie reg om die 'publish' knoppie te druk nie. Dit het toe so rukkie hier geleef in my drafts . Maar vanaand laat ek ho

Madre Kohn
Mar 172 min read


Scones vir Aandete
My plan vir vanaand was set in stone . Stir fry. Vars gemmer. Kool wat so lekker kraak wanneer jy dit sny. Spinasie wat vinnig in die pan inmekaar sak. Daai tipe kos wat jou laat voel jy is ’n redelike georganiseerde mens. Maar die lewe (en kinders), het soms ander planne. De Wet (my tiener) het al die hele naweek om my gehang met een groot missie: “Ma, ons moet scones bak. Ons het dit by verbruikerstudie gemaak.” Nou kyk. Ek is mal oor baie dinge. Maar om saam met ’n tiener

Madre Kohn
Mar 92 min read


Stof, Spinnekoppe & ’n Studio Storie
Ek sit hier, kaalvoet op ’n koue sementvloer, tussen ou rakke en kartondose en spinnekoppe in die hoeke. En tog voel my arms vandag wyd...

Madre Kohn
Oct 10, 20252 min read
bottom of page


